Groter Krugerwildtuin Aktiwiteite en Joernaal

R140.00

Only 2 left in stock

Delivery & Dispatch: Ships within 24 hours (In Stock)

Groter Krugerwildtuin Aktiwiteite en Joernaal

Die “Groter Krugerwildtuin Aktiwiteite en Joernaal” is die ideale plek om al jou Kruger-herinneringe aan te teken. Die kleurvol geillustreerde boek is saamgestel deur plaaslike skrywer Liza M Roux en Suid Afrikaanse kunstenaar, Ammie Miske.

Elke ikoniese spesie in die boek is sorgvuldig individueel geillustreer om te help met identifikasie en die leser aan te moedig om die natuur op verskillende vlakke te geniet.

Met tieklyste, skattejagte en kleurvolle illustrasies sal die hele gesin die boek geniet.

Die joernaal-afdeling bied genoeg spasie vir vrye en kreatiewe notas van jou wildtuin-vakansie-ervarings.

 

Guaranteed Safe Checkout
Extra Features
  • Premium Quality
  • Secure Payments
  • Satisfaction Guarantee

You may also like…

You were not leaving your cart just like that, right?

Save your cart for later!

We noticed you might be leaving. Enter your email below and we’ll keep your items safe in your cart for a little while (but they won't stay there forever!). Not sure about something? Give us a shout on WhatsApp +27 (082) 217 8557