Ons gaan Krugerwildtuin toe
Ons gaan Krugerwildtuin toe

Ons gaan Krugerwildtuin toe

R110.00

Ons gaan Krugerwildtuin toe

Ontdek die wonder van Kruger – ‘n Moet-Lees vir klein ontdekkingsreisigers! 🦁🌿

“Ons gaan Krugerwildtuin toe” is ryklik geillustreerde kinderboek  wat die leser op ‘n opwindende gesinsavontuur na die Krugerwildtuin neem.

Die storie kweek ‘n liefde vir die natuur en die bewaring daarvan deur ‘n lewendige vertelling en kleurvolle uitbeelding van geliefde familie tradisies en bekende bakens van die wildtuin.

ISBN978-0-620-84990-6

Brand
0 out of 5

Frequently Bought Together

Ons gaan Krugerwildtuin toe
This item: Ons gaan Krugerwildtuin toe
R110.00
R110.00
going to kruger
R110.00

Description

Ons gaan Krugerwildtuin toe

Ontdek die wonder van die Krugerwildtuin – ‘n Moet-Lees vir klein ontdekkingsreisigers! 🦁🌿

“Ons gaan Krugerwildtuin toe” is ryklik geillustreerde kinderboek  wat die leser op ‘n opwindende gesinsavontuur na die Krugerwildtuin neem.

Die storie kweek ‘n liefde vir die natuur en die bewaring daarvan deur ‘n lewendige vertelling en kleurvolle uitbeelding van geliefde familie tradisies en bekende bakens van die wildtuin.

Met onderliggende boodskappe van natuurbewaring inspireer die storie ‘n nuwe generasie van omgewingssoldate en ‘n passie vir die natuur word op ‘n jong ouderdom aangewakker.

Geskryf deur Suid Afrikaanse Skrywer met ‘n Nasionale Diploma in Ekotoerisme Bestuur met ‘n agtergrond in omgewingsopvoeding is die boek net so leersaam soos wat dit lieflik is.

Perfek vir klein avonturiers en toekomstige natuurbewaarders! 

Vind meer opvoedkundige leesmateriaal deur Liza M Roux hier: Liza M Boeke

Ons is meer as net ‘n handelsmerk – ons is ‘n beweging wat die essensie van Afrika vier. Sluit by ons aan op ‘n reis wat grense oorsteek en die skoonheid van tuisgemaakte talent omhels. Ons Storie

Bly Verbind met Local Is Lekker ZA
Deel jou gunsteling plaaslik-geskrewe boeke met ons of op ons sosiale media platforms. Bly op datum met Local Is Lekker ZA op Facebook, Twitter, TikTok of Instagram, en word geïnspireer deur ander wat plaaslike produkte waardeer.

Additional information

Weight 92 g
Dimensions 210 × 210 × 2 mm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ons gaan Krugerwildtuin toe”

General Enquiries

There are no enquiries yet.