Pilanesberg Aktiwiteite en Joernaal
Pilanesberg Aktiwiteite en Joernaal

Pilanesberg Aktiwiteite en Joernaal

R140.00

Pilanesberg Aktiwiteite en Joernaal

Oppad Pilanesberg toe?

Die Pilanesberg Aktiwiteite en Joernaal is die ideale plek om al jou kosbare herinneringe van Pilanesberg vas te vang.

Propvol kleurvolle tieklyste, skattejagte en lieflike illustrasies, sal die hele gesin die boek geniet. Met meer as 200 spesies geillustreer en elke spesie duidelik gemerk met ‘n gewone naam asook die wetenskaplike naam, gaan jy verseker baie leer oor die natuurlewe in Pilanesberg Nasionale Park.

Die joernaal-afdeling bied genoeg spasie vir vrye en kreatiewe notas van jou ervarings in Pilanesberg. Gebruik die joernaal vir foto’s, om waarnemings neer te pen, en selfs om ’n vakansie-dagboek te maak.

Maak die meeste van jou Pilanesberg-avontuur deur jou ervarings vas te vang in die boek om vir jare saam met geliefdes te herleef en geniet.

ISBN 978-0-796-7977-7

Brand
0 out of 5

Frequently Bought Together

Pilanesberg Aktiwiteite en Joernaal
This item: Pilanesberg Aktiwiteite en Joernaal
R140.00
R140.00
Kruger National Park Activities
R140.00
Going to Kruger
R110.00
Ons gaan Krugerwildtuin toe
R110.00

Description

Pilanesberg Aktiwiteite en Joernaal

Oppad Pilanesberg toe?

Of Sun City met ‘n dag uitstappie na Pilanesberg? Dis die perfekte vakansie album, gids, tieklys, inkleur en aktiwiteitsboek om die Pilanesberg Ervaring vas te vang!

Geskryf deur Suid Afrikaanse Skrywer Liza M Roux en geillustreer deur talentvolle kunstenaar Ammie Miske. Uitgegee deur Liza M Roux en Ammie Miske en geinspireer deur hul liefde vir Pilanesberg en die Suid Afrikaanse natuurlewe.

Die Pilanesberg Aktiwiteite en Joernaal is die ideale plek om al jou kosbare herinneringe van Pilanesberg te onthou vir ‘n lang tyd.

Propvol kleurvolle tieklyste, skattejagte en lieflike illustrasies, sal die hele gesin die boek geniet. Met meer as 200 spesies geillustreer en elke spesie duidelik gemerk met ‘n gewone naam asook die wetenskaplike naam, gaan jy verseker baie leer oor die natuurlewe in Pilanesberg Nasionale Park.

Soogdiere 

Voëls 

Reptiele 

Amfibieë 

Goggas 

Leer meer oor al die feite van Pilanesberg in die helderkleurige feiteblad oor die Pilanesberg Nasionale Park in Noordwes Provinsie in Suid Afrika. Vind uit oor alles-Pilanesberg, van geskiedenis tot waar die naam vandaan kom.

Die joernaal-afdeling bied genoeg spasie vir vrye en kreatiewe notas van jou ervarings in Pilanesberg. Gebruik die joernaal vir foto’s, om waarnemings neer te pen, en selfs om ’n vakansie-dagboek te maak.

Maak die meeste van jou Pilanesberg-avontuur deur jou ervarings vas te vang in die Pilanesberg Aktiwiteite en Joernaal om vir jare saam met geliefdes te herleef en geniet.

Gedruk in Amerikaanse lettergrootte (216mm x 280mm)

ISBN 978-0-796-7977-7

Find more educational reading material by Liza M Roux here: Liza M Books

We’re more than a brand – we’re a movement that celebrates the essence of Africa. Join us on a journey that transcends borders and embraces the beauty of homegrown talent. Our Story

Stay Connected with Local Is Lekker ZA
Share your favourite locally written books with us or on our social media platforms. Stay updated with Local is Lekker ZA  on FacebookTwitter,  TikTok, or  Instagram, and be inspired by others who value locally made products.

Additional information

Weight 223 g
Dimensions 280 × 210 × 5 mm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Pilanesberg Aktiwiteite en Joernaal”

General Enquiries

There are no enquiries yet.